Friday, March 22, 2019

Amandel driehoekies



Maak: omtrent 30
Bereidingstyd: 30 minute
Baktyd: 10 minute
Oondtemperatuur: 180 °C

300 ml (165 g) koekmeel
65 ml (55 g) strooisuiker
135 ml (125 g) koue botter
1 ml amandelgeursel
125 ml (50 g) gemaalde amandels
1 groot eiergeel

VERSIERSEL
250 ml (130 g) versiersuiker, gesif kos kleursel in die kleure van jou keuse.
1 Meng die meel en suiker saam in 'n mengbak of voedselverwerker. Voeg die botter by en vryf of pols dit totdat die mengsel soos droƫ broodkrummels lyk. Meng die amandelgeursel, fyn amandels en eiergeel by.
2 Maak 'n bol met die mengsel en bedek dit met kleefplastiek. Sit dit vir 30 minute in die yskas.
3 Rol die deeg tussen twee velle waspapier uit tot 'n dikte van 5 mm. Gebruik 'n ravioli snyer of messie en sny die deeg in driehoekies. Lig die vormpies versigtig en pak dit op 'n gesmeerde en gevoerde bakplaat. Bak dit in 'n verhitte oond vir 10 tot 12 minute of tot goudbruin.
4 Versiersel Meng 'n bietjie warm water in die versiersuiker en maak 'n glans versiersel. Verdeel dit in twee of drie verskillende bakkies en kleur dit met die kos kleursel. Versier die driehoekies met die versiersel.
http://peterjasie.co.za

Wednesday, November 21, 2018

Energie en Protein stafies, Banting, Gluten vry, Koekoes se resep


Energie en Protein stafies, Banting, Gluten vry, Koekoes se resep
2K Amandels
2K Neute
1K Saad mengsel (of net sonneblom sade)
2K Cranberries
Kap effens kleiner in die voedselverwerker.
Dit maak dat dit beter klou.
2K neut botter
 1 1/4K Heuning
Roer laat dit net opkook tot dit verdik.
2t Vanilla
Stir in vanilla and pour over nuts.
Add 3 hande vol sonneblom sade wat net gekneus is
En ongeveer 3K klapper (meng mengsel eers goed om te sien hoeveel is nodig om te set)
Meng goed en druk plat in pan met n aartappel drukker (masher) of sit n laag bak of waspapier bo oor die mengsel en rol dit stewig van met n koekroller.
Plaas n paar uur in die yskas tot goed koud.
Sny in stafies.
Dit help as jy was of bak papier onder in jou panne sit.
Want dan kan jy die gesnyde stafies met papier en al uitlig en dus minder vermorsing hĆŖ as dit sou breek of krummel.
2 x van die klein fudge pannetjies of 50 klein fudge blokkies

COCONUT & HONEY NO-BAKE ENERGY BITES


COCONUT & HONEY NO-BAKE ENERGY BITES


INGREDIENTS
·         2 cups old-fashioned oats (or Gluten free oats)
·         1 and ½ cups coconut flakes
·         1 cup peanut butter
·         1 cup ground flaxseed
·         cup honey
·         2 teaspoons vanilla
INSTRUCTIONS
1.   Pulse oats in food processor for a several seconds, until flakes are broken.
2.   Combine ingredients in a large mixing bowl with hands.
3.   Chill in fridge for 30 minutes.
4.   Shape into 1 inch balls. Store in fridge for up to a week.