Tuesday, February 28, 2017

All purpose cake mix



All-Purpose Cake Mix


All Purpose Cake mix


10 cups flour
6 1/4 cups sugar
1 cup cornstarch
5 tablespoons baking powder
1 tablespoon salt
2 1/2 cups vegetable shortening

In large sifter, combine flour, sugar, cornstarch, baking powder and salt.
Sift in batches, into a large bowl.
Use a pastry blender or a heavy-duty mixer to blend in shortening until mixture resembles cornmeal in texture
Spoon into a 20-cup container with a tight-fitting lid.
Seal container, label and date.
use within 10 to 12 weeks.
Makes 17 cups cake mix.
(As jy by die Afrikaanse groep aansluit, sal jy outomaties ook die Engelse e-posse ontvang. Dit is nie nodig om by albei aan te sluit nie)

Hawermout (oats) koekies

Hawermout (oats) koekies
klapper
1k Meelblom
4k hawermout
1k botter
2 r koeksoda opgelos in 1.4 k melk
1 1.2 k suiker
1.2 t sout
1 t kaneel
3 e gouestroop

Metn smelt botter en stroop saam en voeg dit by roer die sodat wat eers in die melk opgelos word by
Meng baie goed
Druk vas
Cm dit
Bak 14 tot min tot goudbruin by 170grade C
 http://www.facebook.com/ResepteRecipes

Beer barbeque sauce

Beer Barbecue Sauce

1 cup Prepared barbecue sauce
1 cup Ketchup
2/3 cup Beer
1/4 cup Honey or Molasses
2 tablespoons Lemon juice
2 tablespoons Red wine vinegar
2 tablespoons Dijon mustard
1 tablespoon Worcestershire sauce
1 teaspoon Hot pepper sauce
1/2 teaspoon Pepper
2 Garlic cloves, minced
2 Onions, finely chopped

In large bowl, combine barbecue sauce, ketchup, beer, honey, lemon juice,
vinegar, mustard, Worcestershire sauce, hot pepper sauce, pepper, garlic
and onions. Place food in marinade and let stand at room tepmerature for
up to 2 hours or in refrigerator overnight. When ready to cook, remove food
and place marinade in saucepan and cook for 10 minutes or until thickened.
Use as sauce for basting or serving with cooked food.

http://www.facebook.com/resepteRecipes

Monday, February 27, 2017

Melk tert resepte



Melktert Resepte

Milk tart (Koekoes)

Pasty:
125g Butter
8T Castor sugar
1 Egg
2C Flour (can add 1T Custard Powder)
2t BP
Salt

Cream butter and sugar.
Add egg and beat.
Add al ingredients making stiff dough.
Press into dishes.
Bake at 180C for 15 min. or just done.

Filling:
6C Milk
3 Eggs
Salt
1C Sugar
3T Flour
3T Cornflower
(or 2T flour, 2T cornflower, 2T custard Powder)
1 ½ t Vanilla

Boil milk
Beat eggs and add sugar, flour, cornflower and salt.
Mix well.
Add to milk and boil till thick.
Add vanilla.

Pour into shell and leave till set.
www.facebook.com/resepterecipes.co.za







Besondere melktert vir die naweek









n Ongewone melktert vir die soettande.
Ons maak vir die naweek n karamel melktert.
Bietjie duur maar te heerlik!
Probeer dit gerus.
Die kors word sommer van fyngerolde Tennis beskuitjies gemaak.

Bestanddele:
Vir die kors:
250 gr Tennis beskuitjies fyngerol
200 gr botter gesmelt

Meng beskuitjies en botter en druk vas op ‘n gesmeerde vierkantige tertbak van 30 cm. Laat afkoel tot benodig.

Vir die vulsel:
6 koppies melk
200 gr suiker
3 eiers
100 gr koekmeel
100 gr mielieblom
10 ml vanieljegeursel
50 gr botter
1 koppie ekstra melk
1 pakkie karamel kitspoeding
1 kop room
1 blik karamelkondensmelk
90 gr melksjokolade

Metode:
Verhit 4 koppies van die melk met die suiker vir 10 minute in n groot mikrogolfbestande bak.
Klits die eiers, oorblywende 2 koppies melk, meel, mielieblom en vanieljegeursel in n ander bak tot glad.
*Meng die meelmengsel met die warm melk en mikrogolf vir 12 minute terwyl jy dit elke 2 minute roer
totdat die mengsel dik is.
Klits nou die botter in en laat afkoel.
Klits die ekstra melk en kitspoeding saam.
Klits die room in n ander bak tot sagte punte vorm en vou die kitspoeding in.

Wanneer die *vla afgekoel het, begin met die lae.
Giet die afgekoelde *vla oor die koekielaag, smeer die karamelkondensmelk mengsel oor tot glad en voeg
dan die kitspoeding mengsel by
Smeer oor.
Rasper die sjokolade oor en verkoel oornag.

U sal u vingers aflek so heerlik is hierdie ongewone melktert.
Resep en foto met vergunning van DieVryburger.co.za




MELKTERTSNYE



 










KORS
30 g botter
3 e (45 ml) suiker
2 eiers, liggies geklits
½ k (70 g) koekmeel
knypie sout
1 e (15 ml) bakpoeier
¼ k (65 ml) melk

VULSEL
8 k (2 L) volroommelk
50 g botter
1 kaneelstokkie
1½ k (300 g) suiker
6 eiers
½ k (70 g) koekmeel
1 k (120 g) mielieblom
knippie sout
1 e (15 ml) vanieljegeursel

KANEELSUIKER
½ k (100 g) suiker
½ t (2,5 ml) fyn kaneel
  1. Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n vierkantige pan van 30 cm of ’n groot oondbak en voer dit uit.
  2. 1.    KORS Klits die botter en suiker met ’n elektriese klitser tot lig van kleur. Voeg die eiers een vir een by terwyl jy aanhou klits.
  3. Onthou om die mengsel gereeld van die kante van die bak af te skraap.
  4. 2.    Sif die koekmeel, sout en bakpoeier saam in ’n aparte bak. Voeg dit by die bottermengsel.
  5. Voeg van die melk bietjie vir bietjie by tot ’n sagte, smeerbare deeg vorm.
  6. Smeer dit oor die boom van jou bak of pan. Hou eenkant.
  7. 3.    VULSEL Verhit die melk, botter en kaneelstokkie in ’n groot kastrol.
  8. Laat kook en verwyder dan van die hitte.
  9. 4.    Klits die suiker en eiers tot dik en romerig.
  10. Sif die koekmeel, meelblom en sout saam en voeg dit saam met die vanieljegeursel by die eiermengsel.
  11. Klits tot al die klonte verdwyn het.
  12. 5.    Voeg 1 k (250 ml) van die melkmengsel by en roer deur.
  13. Verwyder die kaneelstokkie van die melkmengsel.
  14. Voeg die eiermengsel by die kastrol vol melk terwyl jy aanhou roer.
  15. Plaas die kastrol terug op die hitte en hou aan roer tot dit begin kook.
  16. 6.    Giet die vulsel in die pan of bak en bak 35 minute.
  17. 7.    KANEELSUIKER Meng intussen die suiker en kaneel en sprinkel dit oor die tert sodra dit uit die oond kom.
Laat afkoel en plaas in die yskas.
Hierdie resep kom uit die boek Cakebread Pudding & Pie
Fotos en resep:  Callie Maritz & Mari-Louis Guy




VLYTIGE MELKTERT
Dié melktert kry ’n windmaker-kragie.
Fotos en resep:  Callie Maritz & Mari-Louis Guy uit die boek Markdag.
 












KORS
2 koppies (280 g) koekmeel, gesif
185 g koue botter, gerasper
¼ koppie (50 g) suiker
sowat ¼ koppie (65 ml) yskoue water

VULSEL
4 k (1 liter) volroommelk
60 g botter
½ k (70 g) koekmeel
1/3 k (40 g) mielieblom
2 t (10 ml) vlapoeier
knippie sout
1 k (200 g) suiker
3 eiers, geskei
1/3 k (80 ml) water
1 t (5 ml) vanieljegeursel
1 t (5 ml) amandelgeursel
2 t (10 ml) fyn kaneel
  • Voorverhit die oond tot 160 °C. Smeer 2 losboom-koekpanne van 23 cm elk.
  • 1.    Meng die meel, botter en suiker tot dit soos growwe broodkrummels lyk.
  • Voeg die water bietjie vir bietjie by tot net-net gemeng.
  • 2.    Verwyder die deeg uit die bak en vorm dit met jou hande in ’n sirkelvormige skyf.
  • Bedek met kleefplastiek en plaas 20 minute in die yskas.
  • 3.    Rol die deeg sowat 5 mm dik uit op ’n werkoppervlak wat met meel bestuif is.
  • Voer die voorbereide koekpanne met die deeg uit en laat dit hoog teen die kante opstaan om ’n “kragie” te vorm.
  • 4.    Plaas dit nog 20 minute in die yskas.
  • 5.    Voer die binnekant van die deeg met bakpapier uit, vul die holte met droë bone en bak die deeg 10 minute of tot dit begin kleur kry.
  • Verwyder die bakpapier en bone.
  • 6.    Voorverhit die oond tot 180 °C.
  • 7.    Verhit die melk en botter in ’n kastrol tot net onder kookpunt.
  • 8.    Sif die meel, mielieblom, vlapoeier en sout saam.
  • 9.    Klits die suiker, eiergele en water tot lig van kleur.
  • 10.    Voeg die droë bestanddele by die eiermengsel en klits tot gemeng.
  • 11.    Stel die menger op lae spoed en voeg die warm melk geleidelik in ’n egalige straal by.
  • 12.    Plaas die mengsel terug in die kastrol en kook tot verdik.
  • 13.    Verwyder van die stoof en voeg die vanielje en kaneel by. Roer deur.
  • 14.    Klits die eierwitte tot dit stywe punte vorm. Vou dit by die vla in.
  • 15.    Verdeel die vulsel tussen die twee deegdoppe en bak 30 minute in die voorverhitte oond.
  • Kyk ná 20 minute of die deeg nie te vinnig bruin word nie – indien wel, bedek die tert met aluminiumfoelie.
  • 16.    Laat die melktert in die panne afkoel.
  • Wenk Wanneer jy losboompanne gebruik, is dit altyd ’n goeie plan om die buitekant van die pan in aluminiumfoelie toe te draai om te voorkom dat die pan in jou oond lek.
  • Fotos en resep:  Callie Maritz & Mari-Louis Guy





NIEMAND SE OUMA SE MELKTERT
"Nog ’n reseppie uit Markdag: Ons goeie vriendin Bianca het fantastiese blog, Kitchen Vixen" Mri-Louis Guy
In een van haar blogs het sy die spot gedryf daarmee dat almal in SA ’n “my-ouma-se”-resep het. Vir dié een het sy al die melktertresepte in haar familie gekombineer.
 


 









KORS
125 g botter, sag gemaak
½ k (100 g) suiker
1 pakkie (200 g) Tennis- of klapper beskuitjies, fyn gekrummel
VULSEL
4 koppies (1 liter) volroom melk
125 g botter
1 vanieljepeul, oop gesny, skoon geskraap en saad behou
½ k (70 g) koekmeel, gesif
1 k (200 g) suiker
4 eiers, geskei
1 e (15 ml) fyn kaneel
  1. Smeer ’n ronde 23 cm-koekpan of 2 emalje borde. Voorverhit die oond tot 200 °C.
  2. 1.    KORS Verroom die botter en suiker saam tot lig van kleur. Voeg die beskuitjies krummels by en roer tot gemeng.
  3. 2.    Druk die mengsel lig en eweredig oor die boom en teen die kante van die pan of borde vas om ’n egalige kors te vorm.
  4. 3.    VULSEL Giet 3 k (750 ml) van die melk in ’n groot swaarboom kastrol.
  5. Voeg die botter en vanielje saad en -peul by en verhit. Roer af en toe om te keer dat die melk aanbrand. Haal van die stoof af en verwyder die peul.
  6. 4.    Meng die meel, suiker, eiergele en die res van die melk in ’n aparte bak.
  7. Roer tot dit soos pap lyk.
  8. 5.    Giet die warm melkmengsel geleidelik en in ‘n egalige straal by die eiermengsel en roer tot gemeng.
  9. 6.    Plaas hierdie mengsel terug in die kastrol en roer fluks oor matige hitte om klonte te voorkom.
  10. 7.    Laat dit oor die hitte verdik.
  11. Verwyder van die stoof en giet in ’n mengbak.
  12. 8.    Klits die eierwitte tot stywe punte vorm.
  13. Vou die eierwitte by die vla in.
  14. 9.    Giet die vulsel in die tertkors en sprinkel of stuif die kaneel bo-oor.
  15. 10.    Bak sowat 20 minute of tot die tert gestol het en die kors se rande goudbruin is.
  16. Besparkingswenk Vervang die vanieljepeul en -saadjies met 1 t (5 ml) vanieljegeursel.

Fotos en resep:  Callie Maritz & Mari-Louis Guy