Wednesday, February 1, 2017

Koffie Brandewyn tert

Ek het jare terug die resep gemaak..  

Dit was n groot tert.  

Dit was heerlik maar ek kon nie weer die resep kry nie.    

Toe vra iemand vir n koffie karamel tert resep en siedaar.   

Ek het die brandwyn uitgelos

Ek dink die resep kom uit die Keur tydskrif

No comments:

Post a Comment