Chocolate
Cake (oil – tannie Joan)
Put in basin:
1C Flour
1C Sugar
pinch of Salt
4t Baking Powder
Make well in flour and add:
4 Egg yolks
½C Oil
Vanilla essence
½ C boiling water blended with ¼ C Cocoa
2t Baking powder
Mix together.
Beat:
4 Egg whites with
2t Baking Powder and fold in.
Bake in moderate oven (180C) for about 20
min.
Vir
n plaatkoek or oond pan koek, maak die mengsel dubbel aan.
Botter
versiersel: Meng 500g versiersuiker met 125g
botter.
Voeg 5ml vanilla by.
Vir
die Sjokolade koek klits 2 Eetlepels kakao by.
Resepte Breek 1 groot blok melk sjokolade (Cadbury) met neute en
smelt in 'n dubbelkoker. Of plaas 'n glas bak bo-op 'n potjie met kookwater.
Gooi ongeveer 125ml vars room by. Skep uit of giet oor koek. Laat die sjokolade
mengsel van die rand afloop. Dit vertoon mooi. As ek die koek so versier dan
bak ek dit gewoonlik in 'n ringpan. As jou versiersel te dik is (dit moet
loperig wees) sit nog bietjie room by. Jy kan altyd ekstra sjokolade en room
smelt en agterna oorsit as dit bietjie min na jou smaak is.
Wit
koek
Laat die Kokao uit en gebruik net die warm
water.
Koffie
koek
Laat die kakao uit en roer 2 hoog vol
eetlepels Espresso poeier in die warm water.
Gebruik dan ook Espresso poeier in jou
versier suiker.
Ek klits die Espresso poeier saam die
botter om seker te maak dit mooi opgelos en ingemeng.
Ek gebruik Nescafe se Espresso poeier.
Gluten
Vrye koek
Ek het die gewone meel met Gluten Vrye Self
Raising flour vervang.
Die bak poeier uitgelaat.
Maar wel 2 teelepels bakpoeier in die
eierwitte gesit.
En ek het dubbel die water gebruik.
Dit het heerlik lig uit gekom.
No comments:
Post a Comment