Monday, February 27, 2017

Jodetert



Jodetert


































Maak self dié staatmaker van menige tuisnywerheid.
Resep en foto uit Tuis tydskrif

Genoeg vir: 1 tert (sowat 10−12 porsies)
Bereidingstyd: 1 uur
Oondtemperatuur: 180 °C
Baktyd: sowat 25 minute

KOEKLAE
• 800 ml koekmeel
• 10 ml bakpoeier
• 1 ml knippie sout
• 250 ml suiker
• 250 g botter, in blokkies gesny
• 2 eiers, geklits

VULSEL
• 1 liter melk
• 1 vanieljepeul, saadjies uit geskraap
• 200 ml suiker
• knippie sout
• 3 eiers
• 100 ml meel
• 100 ml mielieblom
• 100 ml melk, ekstra

Variasies
• Gebruik dieselfde deeg en bak klein sirkeltjies vir happiegroot tertjies. Volg dieselfde proses as vir die Jodetert, maar gebruik net 3 klein lagies met vulsel tussenin vir elke tertjie.

• Jy kan dieselfde deeg gebruik en tertdoppies daarmee bak. Spuit die doppies vol vlavulsel vir ’n heerlike klein melktertjie.



No comments:

Post a Comment