Monday, February 6, 2017

SOET VETKOEKIES .docx

SOET VETKOEKIES

Ancoise het net die Tiemie uitgelaat en Vanilla ingesit en dis nou tussen 'n vetkoekie en 'n doughnut...

SOET VETKOEKIES
2 k Koekmeel.
1/3 k Suiker
1/4 k Olie.
3/4k Melk
1 Eier.
1 t Sout
3 t Bakpoeier.
Tiemie (droë)


METODE:
Meng melk, olie, eier en suiker
Voeg mengsel by droë bestanddele
Roer en meng deeglik
Bak in diep olie wat vooraf verhit is teelepels gewys tot ligbruin
NOTA: Soos jy bak kan plaat bietjie af gestel word
Plaas in bak met deksel op om sag te bly
Kan 2weke en langer hou in yskas
Ek het ongelukkig nie nou 'n foto nie
Bron: Eie Resep

Foto: Ancoise Strydom
Plasing: Lilet Draai / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

 

 

Source: www.liplekker.co.za

Facebook:  www.facebook.com/ResepteRecipes

Blogger:  eposvriende.blogspot.com 

 

 

No comments:

Post a Comment