VINNIGE POEDING
Bestandele
1 pakkie jellie
1 blik kondensmelk
1 bakkie maaskaas
125ml kook water
Enige blik vrugte
Metode
Los jellie op in die kookwater
Meng al die bestandele saam en plaas in glas bak. Laat stol in yskas.
Wenk: Room wat suur geword het sal weer soet smaak as n bietjie koeksoda en n
bietjie suiker daarby gevoeg word.
Source: http://boerekosmetlorraine.blogspot.co.za/
www.liplekker.co.za
Facebook: www.facebook.com/ResepteRecipes
Blogger: eposvriende.blogspot.com
No comments:
Post a Comment