Wednesday, November 21, 2018

Energie en Protein stafies, Banting, Gluten vry, Koekoes se resep


Energie en Protein stafies, Banting, Gluten vry, Koekoes se resep
2K Amandels
2K Neute
1K Saad mengsel (of net sonneblom sade)
2K Cranberries
Kap effens kleiner in die voedselverwerker.
Dit maak dat dit beter klou.
2K neut botter
 1 1/4K Heuning
Roer laat dit net opkook tot dit verdik.
2t Vanilla
Stir in vanilla and pour over nuts.
Add 3 hande vol sonneblom sade wat net gekneus is
En ongeveer 3K klapper (meng mengsel eers goed om te sien hoeveel is nodig om te set)
Meng goed en druk plat in pan met n aartappel drukker (masher) of sit n laag bak of waspapier bo oor die mengsel en rol dit stewig van met n koekroller.
Plaas n paar uur in die yskas tot goed koud.
Sny in stafies.
Dit help as jy was of bak papier onder in jou panne sit.
Want dan kan jy die gesnyde stafies met papier en al uitlig en dus minder vermorsing hĂȘ as dit sou breek of krummel.
2 x van die klein fudge pannetjies of 50 klein fudge blokkies

No comments:

Post a Comment