Kerrie eiers. foto geleen |
10
HARDGEKOOKTE EIERS EN AFGEDOP EN GEHALVEER.
2
X UIE IN RINGE GESNY
3
X EETLEPELS KOEKMEEL
1
X EETLEPEL BOTTER
1
X TEELEPEL BORRIE
2
X EETLEPELS KERRIE (NA SMAAK)
1
X EETLEPEL ATJAR MASALA
2-3
EETLEPELS SUIKER
2
X KOPPIES WATER
½
KOPPIE WIT DRUIWE ASYN
½
KOPPIE CHEDDAR KAAS. (OF ENIGE STERK KAAS)
½ KOPPIE BLATJANG
1
X EETLEPEL APPELKOOSKONFYT
1) BRAAI UIE TOT LIGBRUIN.,
2) SKEP
UIT EN HOU EENKANT.
3) OOR LAE HITTE SMELT BOTTER IN KASTROL
4) VOEG MEELBLOM BY EN ROER TOTDAT DIT KLONTERIG IS.
5) VOEG NOU DIE WATER BY EN BRING TOT KOOKPUNT
,
6) ROER TOT ‘n GLADDE TEKSTUUR VERKRY WORD.
7) VOEG NOU DIE SUIKER BY ASOOK DIE ASYN EN
BRING WEER TOT KOOKPUNT TERWYL GEROER WORD.
8) VOEG NOU DIE KERRIE, ATJAR MASALA, BORRIE,
BLATJANG, APPELKOOSKONFYT BY DIE
KOKENDE MENGSEL
9) VOEG NOU DIE UIE BY DIE MENGSEL EN ROER
DEUR.
10) ROER NOU DIE GERASPERDE KAAS BY DIE
MENGSEL.
11) GOOI SOUS OOR DIE GEHALVEERDE EIERS EN LOS
VIR 30 MINUTE OM AF TE KOEL.
12) BEDIEN SAAM MET BRAAI VLEIS..
Resep
met vergunning van Peet Mulder
Bedien saam
met jou volgende braaivleis gaan nie spyt wees nie. Vra vir nog
Hierdie
was op n stadium n heerlike Sondag aand ete saam met roosterbrood
No comments:
Post a Comment