Wednesday, October 29, 2014
KLAPPER EN KONDENSMELK BALLETJIES
KLAPPER EN KONDENSMELK BALLETJIES
BESTANDDELE:
1 pakkie Mariebeskuitjies baie fyn gemaak
1 koppie Klapper
1 blikkie Kondensmelk (Volroom)
Ekstra klapper om in te rol
METODE:
Meng Kondensmelk en klapper goed en voeg dan die fyn Mariebeskuitjies by.
Meng baie goed.
Rol in Balletjies en rol dan in klapper.
Plaas op waspapier in lugdigte houer of in klein papierkoppietjies (Cup Cakes).
VARIASIE
Gebruik Karamel Kondensmelk in plaas van gewone.
Druk in kersie of neut in balletjie vir 'n verrassing.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment