Maar met gluten vrye meel en suiwel vrye room en dit was heerlik
Ek het dit in ramekin bakkies gesit
Die gewone wit klein een en die die bietjie groter een van Argilla
Ek het dit 3/4 geskep maar Almal het oorgekook ...
4 eetlepels suiker,
4 eetl melk,
1 teelepel asyn,
2 teel appelkooskonfyt,
half teel bakpoeier,
half teel koeksoda,
1 eier
knippie sout.
Gooi in n koppie of poedingbakkie
Genoeg vir 2
Bak in mikrogolf op hoog vir 3 minute.
SOUS:
4 eetlepels suiker,
1 kop melk,
2 eetlepels margarien
half teelepel vanilla
METODE:
Kook saam en gooi oor die warm poeding.
Om sjokolade malva poeding te maak gooi net n teelepel kakoa by beslag se bestandele en by die sous ook n teelepel kakao
Baie baie lekker
Watertand Resepte vir Oud en Jonk


