Friday, June 30, 2017
Portabelle Sampioene
PORTABELLA-SAMPIOENE
Dis sampioene van Denny ~ kyk in die
winkels vir die sampioene,
hulle word genoem Portabella sampioene,
so groot soos ‘n man se hand en dit kan gebraai word op die
Braai-rooster of in die oond ~ dit bly ferm as dit gaar gemaak word
Die sampioene het ‘n groot ruimte aan die onderkant waarin ‘n vulsel geskep kan word ~
gebruik van die volgende vulsels

- Gegeurde botter en vars broodkrummels
- Gekrummelde fetakaas en gekapte neute
- Kruie en bokmelkkaas
- Knoffel-en-roomkaasmengsel
Resep met vergunning van Anna Eksteen
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com
Spinasie Kentucky
Spinasie “Kentucky”
2 eiers
Melk
Koekmeel
Spinasie stingels
Sout en pepper vir smaak
Olie
Metode:
Meng die melk en eiers, sout en pepper goed saam. Dip dan jou spinasie stingels in die eier en dan in die koek meel en braai in olie vir 2 min
Net ietwat gesonder as veterige kentucky haha
Resep: Joey Hanekom
Bron: www.liplekker.co.za
Resepte in Afrikaans – met die Word.doc
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com
Rol Broodtjie
ROL~BROODJIE
¾ pak deeg (ready-made dough)
1 blikkie tamatie puree
250 g spekvleis
1 ui
375 ml gerasperde cheddarkaas
- Voorverhit oond tot 200. Rol deeg uit
- Smeer tamatie puree oor deeg
- Braai spek en ui en smeer oor
- Sprinkel kaas oor
- Rol deeg in lengte op soos swiss rol
- Plaas in gesmeerde brood pannetjie en laat rys eers bietjie voor bak
- Bak half +/- 30 minute
Kan ook enige vulsel soos verkies gebruik
Resep met vergunning van Anna Eksteen
Facebook www.facebook.com/ResepteRecipes
Resepte
in Afrikaans – met die Word.doc
http://groups.yahoo.com/group/resepte
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com
http://groups.yahoo.com/group/resepte
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com
Subscribe to:
Posts (Atom)