PORTABELLA-SAMPIOENE
Dis sampioene van Denny ~ kyk in die
winkels vir die sampioene,
hulle word genoem Portabella sampioene,
so groot soos ‘n man se hand en dit kan gebraai word op die
Braai-rooster of in die oond ~ dit bly ferm as dit gaar gemaak word
Die sampioene het ‘n groot ruimte aan die onderkant waarin ‘n vulsel geskep kan word ~
gebruik van die volgende vulsels

- Gegeurde botter en vars broodkrummels
- Gekrummelde fetakaas en gekapte neute
- Kruie en bokmelkkaas
- Knoffel-en-roomkaasmengsel
Resep met vergunning van Anna Eksteen
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com
No comments:
Post a Comment