Gemmerkoekies
185g
margarine
250ml stroop
700g koekmeel
20ml koeksoda
20ml kremetart
60ml gemmer
550g bruinsuiker
5ml sout
3 eiers
250ml stroop
700g koekmeel
20ml koeksoda
20ml kremetart
60ml gemmer
550g bruinsuiker
5ml sout
3 eiers
Smelt botter
en stroop in groot kastrol en laat afkoel. Voeg nou die eiers een vir een by
die stroop mengsel. Gooi nou die bruinsuiker bo-oor en meng net tot die mengsel
nat is. Sif droё bestandele en voeg by die stroop mengsel en meng. Laat staan
vir 2 ure, maak balletjies en bak 10 – 12 min by 180°C.
Die resep
lewer omtrent 13 dosyn.
voeg maar ń
bietjie ekstra gemmer by, net vir liefde. Die is ’n regte outydse harde
gemmerkoekie wat lekkerder word soos dit ouer word.
Bron: Joey Hanekom
No comments:
Post a Comment