Spinasie “Kentucky”
2 eiers
Melk
Koekmeel
Spinasie stingels
Sout en pepper vir smaak
Olie
Metode:
Meng die melk en eiers, sout en pepper goed saam. Dip dan jou spinasie stingels in die eier en dan in die koek meel en braai in olie vir 2 min
Net ietwat gesonder as veterige kentucky haha
Resep: Joey Hanekom
Bron: www.liplekker.co.za
Resepte in Afrikaans – met die Word.doc
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com
No comments:
Post a Comment