PEPER & MUSHROOM SOUS ( vir steak )
Braai saam tot sag: 1 Groot UI baie fyn opgekerf
1 Groot GREENPEPER baie fyn opgekerf
1 Pak MUCHROOMS in ringe gesny
Meng baie goed saam in beker en gooi by bg. :
250ml Vars ROOM
250ml MELK
1 Koevert MUSHROOM SOP POEIER
Roer kort kort en kook tot sous dik is. + 10 Minute
Facebook: www.facebook.com/lekkerresepte.eposvriende
No comments:
Post a Comment