Kerriebone
Bestandele
Basiese Kerriesous
1 Kg Bone
1 Kg Uie
In Ringe Gesny
Sout
Metode
-
Berei Basiese Kerriesous Soos
Beskryf;
-
Kook Bone & Uie In Soutwater Net Tot Sag;
-
Dreineer Bone & Uie En Gooi By Kokende Kerriesous;
-
Laat Weer Alles Goed Kook,
Laat Afkoel En Skep Dan In Bottels.
No comments:
Post a Comment