AARBEI SKOMMEL
250g vars aarbeie, stingels verwyder
en afgewas 125ml yskoue water
½ van 'n blik (379g) kondensmelk
Plaas al die bestandele saam in
'n voedselverwerker. Verwerk tot dik en skuimerig. Giet in glase en dien
dadelik op. Lewer 500ml.
No comments:
Post a Comment