Tuna gereg met rys en eiers
4 eiers, geklits,
200 g blik tuna, gevlok,
80 ml mayonnaise,
375 ml gaar rys,
200 ml melk,
1 medium ui, gekap.
250 ml gerasperde kaas,
sout & rooipeper.
Meng al die bestanddele behalwe die kaas. Gooi in gesmeerde bak, sprinkel kaas oor en bak 20 minute in matige oond.
Liplekker.co.za
No comments:
Post a Comment