Pasta Hoender Koekoes
1.5Kg Hoender stukke – rou
1 Koppie mayonaise
1 Pakkie bruin uie sop
Sout en peper na smaak
Meng bestandele en gooi oor hoender. Bak teen 140g C tot sag. Ontbeen en sny in kleiner stukke.
Kook 1 tot 1½ pakkies macaroni tot gaar.
Maak 2½ tot 3 koppies witsous.
Meng hoender, macaroni en witsous. Strooi kaas oor en bak tot warm en/of bruin.
Bedien saam met broodrolletjies en slaai.
Jy kaas bysit en dit soon n Macaroni en kaas bedien met hoender in plaas van maalvleis
www.facebook.com/resepterecipes
No comments:
Post a Comment