Kondens melk en Milky bar fudge
Sit in n glasbak:
1 blik kondens
4 blokke (slabs) milky bar. ( die groot een in blokkies gebreek )
Mikrogolf op hoog vir 4 min roer en as die sjokolade nog Nie gesmelt is Nie
Kook verder vir 1 of 2 min
Ek het 3 druppels vanilla bygesit
Dit in n fudge pan uit gegooi Wat met bak papier uitgevoer was
Maar Jy Kan Jou pan of glasbak met spray n cook spuit Ook
Sny voor dit heeltemal is geset is
Ek verkies bietjie vanilla by
Ek gebruik n Goeie vanilla dus is 3 druppels voldoende
As Jy die Klein blokke (slabs) gebruik dan is dit 7 en 1/2 blokke
No comments:
Post a Comment