Nagereg resep (Koekoes se “gooi by wat jy het” resep)
Gekoopte blaardeeg Sal seker net so goed werk
Deeg bestandele
250ml (1 koppie) self-raising flour
Ek het gluten free self-raising flour gebruik
100gram botter
2 Eiers
Knippie sout
2 eetlepels bruin suiker
Room of melk
Vryf botter in meel in
Voeg sout suiker eiers by
Voeg bietjie bietjie melk by tot die deeg plat gedruk of uit gerol kan word
Rol deeg uit (die gluten free deeg breek maklik dus druk ek dit net plat)
Vulsel:
Strooi 3 eetlepels bruin suiker Oor deeg
Bestrooi met gemengde neute en sade
Smeer n houer ontvriesde berries oor
Hou di water eenkant
Sprinkel met gerasperde sjokolade
Rol op Plaas in gesmeerde pan
Strooi weer bietjie bruin suiker Bo op
Sprinkel met Neute berries en sjokolade
Gooi n houer of 250ml room Oor en om di rol
Gooi di berries se water ook by
Bak by 160C tot gaar
Bedien met room of roomys
Ek het die gevriesde houer swart kersies gehad Ek het dit di vorige dag ontvries en n paar lepels suiker deur geroer en dit in di yskas gelos Net dat dit nie so suur is nie
Die Nagereg was baie Lekker met di soet en Dan di suur bietjie di kersies wat deur kom Di deeg het ook gemaak dat dit nie net n mond vol soet was nie
No comments:
Post a Comment