Friday, July 14, 2017

Cheesy Risotto.doc

Cheesy Risotto

15ml Botter
15ml Olie
2 baba Preie
300gram Risotto rys
125ml Wit wyn
1/2t Dijon mostert
1L warm groente aftreksel
125 verouderde kaas
2E vars gekapte grasuie

Smelt die botter en Olie in n medium groot pan en sorteer die preie tot sag.
Voeg die risotto rys by en roer goed deur.
Verhoog die hitte en voeg die wyn en die mostert by.
Terwyl jy die heeltyd roer to al die wyn geabosrbeer is.
Voeg die warm aftreksel lepels gewys by en maak seker elke lelpep is geabsorbeer voor die jy volgende lepel byvoeg.
Risotto moet deurentyd geroer word.
Maar seker die rys is Al dente (ongeveer 18 min), voeg dan die gerasperde kaas by.
Roer deur tot gesmelt
Verwyder van hitte. Roer nog n slag deur, sprinkel gras uie oor bedien as n voorgereg vir 4 of hoof gereg vir 2 met slaai.

 

Resepte Blog   http://lekkerresepte.blogspot.co.za
English Recipes Blog  http://recipes-english.blogspot.co.za
ePosVriende blog    http://eposvriende.blogspot.com
Facebook     www.facebook.com/ResepteRecipes   

 Resepte in Afrikaans – met die Word.doc
http://groups.yahoo.com/group/resepte
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com

 

No comments:

Post a Comment