Friday, May 29, 2015
maklike souttert
Maklike Souttert
Ideaal vir ligte aandete
Kool in Tinfoil.
1 medium grote koolkop
125ml regte botter
1 houertjie room
1 koppie kaas in skywe gesny.
Maklike eenbak Pap tert gereg
Thursday, May 28, 2015
Boontjie resepte
Voeg sout, peper en 'n 1/4 teelepel kerrie poeier by.
Kook tot sag en al die water opgedroog is.
Voeg 'n klont botter by en druk fyn (mash)
of
In plaas van botter gebruik vars dik room en roer deur of druk fyn.
Metode:
Wednesday, May 27, 2015
Paptert
1x Blik tamatie-en-uie mengsel
1x Groot ui in klein blokkies
2x 250g sampioene
500g spek in stukkies gesny
3x koppies gerasperde kaas
Maak stywerige pap. Terwyl die pap prut , braai uie tot amper deurskynend. Voeg spek by en braai tot gaar. Voeg blatjang by en braai vir nog so 5 minute. Voeg dan sampioene en tamatie-en- uie mengsel by. Roer aanhoudend totdat sampioene lekker sag is. Wanner pap gaar is voeg by pap en meng deur. Voeg kaas by en meng goed deur. Prut op ‘n lae temperatuur totdat die kaas gesmelt het en daar is jou onderstebo paptert.
Pecan nut pie.doc
1 ½ cups all-purpose flour
½ teaspoon salt
½ cup vegetable oil
¼ cup whole milk
½ cup golden syrup or light corn syrup
1 stick soft butter
1 cup soft light brown sugar
1 teaspoon vanilla extract
3 cups mixed nuts
3 large eggs
Preheat your oven to 180°C/gas mark 4/350ºF. In a large bowl, mix the flour, salt, oil and milk to form a rough dough.
Tip out into a 25cm / 10 inches diameter flan dish, and press the dough patiently over the base and the sides of the dish,
slightly coming up over the top if possible. Put in the freezer.
Melt the syrup, butter and brown sugar over a lowish heat in a saucepan.
Add the vanilla, stir, then take off the heat and let it stand for 10 minutes.
Take the pastry-lined flan dish out of the freezer, and arrange the nuts on it.
Whisk the eggs into the slightly cooled sugary syrup until it looks like a caramel mixture, then pour it over the nuts.
Bake in the oven for 40 minutes, or until the filling has set and the pastry is golden.
MAKE AHEAD TIP:
Make the pie up to 2 days ahead and keep in an airtight container.
Photo by Lis Parsons.
Recipe posted by Nigella
NIGELLA CHRISTMAS
Friday, May 22, 2015
Kaas en uie beskuitjies
Kaas en uie beskuitjies
500ml koekmeel
4ml sout
2ml rooi peper as jy wil bietjie meer
1pakkie wit uie sop
6ml bakpoeier
120ml stork bake
300ml kaas gerasper
2 eier gele
100ml yswater.
Voorverhit oond 190 C
Metode. Sif al die droe bestandele behalwe uie sop in n mengbak gooi dan soppoeier by,vryf botter met vingerpunte in meelnengsel en meng dan die kaas by,klits eiergele ligies saam die water en gooi oor die droe mengsel.Sny die vloeistof met n mes in die mengsel om n deeg te vorm.Verkoel vir 15min Rol deeg uit en druk uit met koekie drukker if sny in vingers
Bak in voorverhitte oond vir 10 min, laat op bakplaat afkoel
*Elize Gouws via Facebook Boerekos Kookengeniet
Friday, May 15, 2015
Koekoes se gooi by nagereg.doc
Nagereg resep (Koekoes se “gooi by wat jy het” resep)
Gekoopte blaardeeg Sal seker net so goed werk
Deeg bestandele
250ml (1 koppie) self-raising flour
Ek het gluten free self-raising flour gebruik
100gram botter
2 Eiers
Knippie sout
2 eetlepels bruin suiker
Room of melk
Vryf botter in meel in
Voeg sout suiker eiers by
Voeg bietjie bietjie melk by tot die deeg plat gedruk of uit gerol kan word
Rol deeg uit (die gluten free deeg breek maklik dus druk ek dit net plat)
Vulsel:
Strooi 3 eetlepels bruin suiker Oor deeg
Bestrooi met gemengde neute en sade
Smeer n houer ontvriesde berries oor
Hou di water eenkant
Sprinkel met gerasperde sjokolade
Rol op Plaas in gesmeerde pan
Strooi weer bietjie bruin suiker Bo op
Sprinkel met Neute berries en sjokolade
Gooi n houer of 250ml room Oor en om di rol
Gooi di berries se water ook by
Bak by 160C tot gaar
Bedien met room of roomys
Ek het die gevriesde houer swart kersies gehad Ek het dit di vorige dag ontvries en n paar lepels suiker deur geroer en dit in di yskas gelos Net dat dit nie so suur is nie
Die Nagereg was baie Lekker met di soet en Dan di suur bietjie di kersies wat deur kom Di deeg het ook gemaak dat dit nie net n mond vol soet was nie