Gemmer koekies
6k Meel
1k Bak
Margerien of botter (227gram)
2k Suiker
2E Gemmer
2 Eiers
1k Stroop
3t Koeksoda
1/4t Sout
Klits botter en
eiers saam, voeg die suiker by.
Meng stroop
gemmer koeksoda aangemaak met 2 e melk.
Meng al die
bestandele saam.
Maak okkerneut
groote balletjies, druk effens plat en bak by
180C tot gaar.