As jy weer een Saterdagoggend opstaan, slaan dit vinnig aanmekaar en by vanaand drink jy rustig jou gemmerbier.
Dis so mooi as die rosyne uitdy en boontoe kom in die bottel. J
Jy moet n emmer he met n deksel wat dig sluit.
En begin al die lee plastiek koeldrankbottels bymekaar maak.
BENODIG:
7 x 750 ml louwarm water
5 x 250 ml witsuiker
10 ml Lennons Jamaika-gemmer ( koop by jou supermark of by die apteek)
10 ml kitsgis ( 1 pakkie)
40 rosyne
Meng die kitsgis en 10 ml suiker in n houer
Gooi 125 ml louwater op die suiker/kitsgis mengsel.
Laat dit eenkant staan.
Resep van marindakook.com
No comments:
Post a Comment