Pampoen pastei
3 Koppies rou pampoen (Butternut of boerpampoen)
1 Kaneel stokkie
1 Eetlepel suiker
1 Koppie meel
4 Tee lepels bakpoeier
1 Koppie suiker
4 Eetlepels gesmelte botter
2 Eiers
1 Teelepel sout
1 Koppie room
Kaneel Suiker vir oor strooi (Kaneel en suiker
gemeng na smaak -
soos vir pannekoek)
Kook Pampoen, Kaneel stokkie en 1 Eetlepel
suiker tot sag en droog
gekook. Druk die pampoen fyn (mash)
Roer die meel, bakpoeier, sout botter en 1
koppie suiker by.
Laastens die room.
Meng goed en gooi in ‘n gesmeerde
oondbak strooi kaneel suiker oor.
Bak vir ongeveer 20 tot 30 min by 180grade C
tot gaar.