Monday, May 22, 2017

Nuwe botterkoek resep met botterkoek versiersel

Nuwe Botter koek

5E sagte botter
1 1/4k strooi suiker
1 3/4k gesifte meel
1/2k lou melk
2 Eiers
3t bakpoeier
1t vanielje geursel
Knippie sout.
Plaas alles in n mengbak, klop met handklitser vir 4 min of 2 min met n elektriese klitser.
Deel die mengsel in en bak in n voorverhitte oor 190 of 200C tot lig bruin.
Strooi versiersuiker oor wanneer dit afgekoel is.
Of versier met *botterversielsel.

Resep en foto: Helene Burger, se Ma se resep. 
Bron: Maroelamedia.co.za

Botter versiersel:
100g sagte botter
250gram versiersuiker, gesif
10ml vanielje
2E melk
Klop alles saam tot lig en romerig.




Resepte Blog   http://lekkerresepte.blogspot.co.za
    

 Resepte in Afrikaans – met die Word.doc
http://groups.yahoo.com/group/resepte
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com


No comments:

Post a Comment