Baba Beet Slaai
4 Snye bruin of growwe brood,
in blokkies gesny
2 Eetlepels olyf olie
2 Eetlepels fyn gekapte pietersielie
100g vars Bronkors (Watercress)
250g heel baba beet, gekook of gebak
Vars gemaalde peper (opsioneel)
Plaas blokkies brood op n bakplaat.
Sprinkel met olyf olie en plaat in warm oond 180 -200C om warm te word.
Haal uit en besprinkel met pietersielie en laat afkoel.
Plaat die bronkors as basis op elke bord.
Sny die beet in half en rangskik op borde bo op die bronkors.
Strooi brood blokkies en oor sprinkel met suurlemoen slaai sous (of Franse slaai sous)
Sit peper oor indien verkies

Facebook: www.facebook.com/ResepteRecipes
Watercress
of Bronkors
No comments:
Post a Comment