My sus Jane se resep.
Maak 2 of 3 dubbel aan, want dit hou nie lank nie.
Spekvleis koekies
250g Spek – fyn en gebraai
250ml Kaas – gerasper
250g Meel
7ml BP
Sout
230g Botter gesmelt
180ml Melk
2 Eiers
Meng alles saam en bak in klein kolwyn pannetjies by 180C
No comments:
Post a Comment