Sunday, September 11, 2016

Lemoen Koek

LEMOENKOEK

1 kop bruismeel

½ suiker

4 eetl botter

2 eiers

1 teel gerasperde lemoenskil

½ kop lemoensap

Sif best saam

Room botter ensuiker goed

Klits eiers 1 vir 1 by suiker

Meng om die beurt lemoensap en droe bestan

Bak 20 min teen 350°C

SOUS

½ kop lemoensap

½ kop water

1 kop suiker

1 eetl botter

Knippie sout

Roer oor lae hitte

Kook 5 – 7 min

Roer botter by

Kook weer 3 minute

Prik koek en gooi sous oor

 

Subscribe: english_recipes-subscribe@yahoogroups.com

Subscribe (Afikaans en Engels): resepte-subscribe@yahoogroups.com