Monday, November 17, 2014

Pork Spare Ribs

Pork Spare Ribs


1.5 kg pork spare ribs
½ cup honey (or golden syrup)
½ cup tomato sauce
1 tot apple juice
½ tot soy sauce
½ tot paprika

Prepare the sauce:
Mix all the ingredients (except for the ribs) together in a bowl.
If there is anything else you wish to add to the sauce, do so.
Braai the whole spare ribs over medium heat for 30 minutes until almost done.
Remove the ribs from the fire and place on a cutting board.
Cut into single ribs.
Toss the ribs into the sauce bowl and coat them well.
Use a spoon and/or shake the bowl around.
Leave for a minute or three so that the exposed, meaty parts of the ribs can bond with and absorb the sauce.
Braai the now generously basted ribs for between 2 and 10 minutes until all the sauce is warm and glazed.
If during the cutting you saw that the ribs are basically done and will start to dry out, just braai them for a
minute or two until the sauce is glazed, but if you saw they still have a way to go, make it closer to 10 minutes
or even longer, also exposing the two recently cut sides of each rib to heat by letting them face the coals.
Honey adds a unique flavour to this recipe but you could also substitute golden syrup.

Source: Jan Braai & facebook.com/koekentert

Subscribe: english_recipes-subscribe@yahoogroups.com

Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com

www.facebook.com/ResepteRecipes

www.facebook.com/glutenfreerecipes.southafrica

 

 

Karamel Brownies

KARAMEL BROWNIES

1 kop botter
2 kop suiker
3 eiers
2 teelepels vanielje
½ kop kakao
½ t sout
2 kop meel
1 kop melk
1 kop gekapte pekanneute (opsioneel)

Karamel:
32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is)
½ k. botter (113gram)
1 blik kondensmelk

Sjokolade bo-laag:
1 ½ kop semi-soet sjokolade chips
12 teel botter

AANWYSINGS:
Verhit die oond tot 180 C
Room botter en suiker saam.
Klits eiers, kakao, vanielje en sout.
Voeg die meel en melk bietjies gewys by en klits elke keer goed
Eweredig versprei in gesmeerde pan.
Bak vir 15 minute of tot gaar in die middel en die koek net begin om weg te trek van die kante.
Laat koud word

Karamel:
Plaas karamels, botter en kondensmelk in 'n kastrol en verhit tot heeltemal gesmelt.
Roer dit voortdurend (ongeveer 6-8 minute) Moenie dat dit skroei of aanbrand nie
Gooi liggies oor brownies en smeer tot teen aan die kante
Sit hele pan in vrieskas terwyl jy die glans (10-15 min) maak. Die karamel moet stol

Sjokolade bo-laag:
Smelt die botter en sjokolade saam in die mikrogolf vir 30 sekondes.
Roer totdat dit heeltemal gesmelt en glad is.
Gooi oor verkoelde karamel en liggies versprei eweredig bo-oor
Verkoel tot bo-laag hard is en sny in skywe

 

Milo Malva Poeding

MILO MALVAPOEDING


Oond 180 gr C.
Klits saam:
250 bruinsuiker
20 ml sagte botter
en 1 eier

Meng saam:
375 ml bruismeel
1 t koeksoda
100 ml milo poeier
en knypie sout saam.

Meng
1 k karringmelk
2 t asyn
en 2 t vanilla essens saam en vou om beurt met meelmengsel by eiermengsel

Skep in gesmeerde, diep oonbak en bak vir 30-40 minute.
As gaar, gooi vlg sous bo-oor.

Sous In kastrol:
100 gr milo sjokolade
125 ml room
160 ml melk
30 ml botter en
80 gr milopoeier.

SOUS
Smelt sjokolade melk ,room en botter op lae hitte roer tot glad en blink.
Voeg milo poeier by en roer tot opgelos gooi warm sous oor poeding

BRON- Radio Namakwaland
Foto: Foodlovers Recipes

Subscribe: english_recipes-subscribe@yahoogroups.com

Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com

www.facebook.com/ResepteRecipes

www.facebook.com/glutenfreerecipes.southafrica

 

 

Monday, November 3, 2014

KaasStrooitjies

Kaasstrooitjies

3 Kop. Meelblom.
1 Tl. Sout.
250 G. ( 1/2 Lb. ) Gerasperde Cheddarkaas.
250 G. ( 1/2 Lb. ) Margarien.
3 Tl. Bakpoeier.
1/2 Tl.Rooipeper.

Rasper Kaas. Meng Botter, Meel En Al Die Ander Bestanddele Saam.
Kaas Laaste By. Maak Aan Met Water Of Melk Tot Stywe Deeg. Rol Dun Uit En Sny In Repe. Bak Teen 230 Grade C Tot Ligbruin.

 

Kaaskoekies

Kaaskoekies

250 G. Cheddarkaas.
250 G. Meelblom.
1/2 Tl. Peper.
250 G. Botter.
1/2 Tl Sout.
Knippie Rooi Peper.

Sif Die Meelblom, Sout, Peper En Rooipeper In 'N Mengbak.Sny Die Botter In Klein Stukkies En Vryf Dit In Die Gesifte Meelmengsel. Rasper Die Kaas Nou By Die Mengsel En Vryf Goed In. Die Deeg Is Baie Ryk En U Sal Vind Dat Dit In 'N Plat Pan Gedruk Kan Word Of In 'N Kolwynpan -
Netjie.
Bak Teen 230 Grade C Tot Ligbruin.

 

VleisRolletjies - ongeveer 150

VLEISROLLETJIES (Ongeveer 150)

Vulsel:
5 aartappels 5 uie
2,5 kg maalvleis sout, peper, tiemie
neutmuskaat

Kors:
8 k meelblom 5 ml kremetart
10 ml sout 980 g botter/margarien
4 eiers, geskei 25 ml suurlemoensap
ongeveer 200 ml yskoue water

Kook die aartappels sag, trek die skille af en druk fyn – hou eenkant.
Braai gekapte uie tot dit deurskyn en voeg die maalvleis by. Braai die vleis tot gaar en roer deurentyd. Geur die vleismengsel met sout, peper, tiemie en neutmuskaat na smaak en bind dit met die gaar, fyngedrukte aartappels. Laat die vulsel afkoel en vorm worsies van ongeveer 30 cm lank. Verhit die oond tot 200ÂșC en smeer bakplate.
Kors: Sif meel, sout en kremetart saam. Rasper die botter by die meelmengsel en vryf dit liggies tot krummelrig. Klits eiergele liggies en meng met yskoue water en suurlemoensap. Voeg eiermengsel by meelmengsel en meng tot ‘n hanteerbare deeg. Strooi koekmeel op werkvlak en rol deeg dun daarop uit. Sny deeg in stroke van ongeveer 13 x 30 cm. Sit vleisworsie in die lengte op elke strook, smeer een kant van deeg met geklitste eierwit en vou die ander kant oor. Druk goed vas en sny worsies van ongeveer 6 cm lank.
Verf eierwit op elke rolletjie en bak dit ongeveer 20 minute lank tot goudbruin. Pak op draadrak om af te koel.
Vir 30 rolletjies:
Vulsel: 2 aartappels Kors: 4 k meel
2 uie, geskil + gekap 2,5 ml kremetart
500 g maalvleis 5 ml sout
sout, peper, tiemie, 480 g botter/margarien
fyn neutmuskaat 2 eiers, geskei
12,5 ml suurlemoensap
Volg metode soos bo.
ongeveer 100 ml yskoue water

Source: chessaleeinlondon.wordpress.com 

Facebook:  http://www.facebook.com/ResepteRecipes

Recipes in English - with the word.doc
http://groups.yahoo.com/group/english_recipes
Subscribe: english_recipes-subscribe@yahoogroups.com

Resepte in Afrikaans en Engels - met die Word.doc

http://groups.yahoo.com/group/resepte
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com

 

http://www.lekkerresepte.co.za

www.resepte-recipes.co.za

 

Kerrie en rys - 100 porsies

KERRIE-EN-RYS (100 porsies)

24 medium uie, geskil en gekap 9 knoffelhuisies, geskil en gekap
190 ml sonneblomolie 20 wortels, geskil en in blokkies
25 aartappels, geskil en in blokkies 3 soetrissies, gekap
12,5 kg vleis, in blokkies 5 k sultanas
90 ml matige kerriepoeier 80 ml borrie
15 ml fyn koljander swartpeperkorrels
kruienaeltjies lourierblare
150 ml asyn 115 ml wit suiker
90 ml fyn appelkooskonfyt 100 ml sout
115 ml tamatiepuree 62,5 ml mielieblom
37,5 ml Worcestersous 125 ml blatjang
vleisaftreksel 30 k water om rys in te kook (sout) 13 k rou rys

Soteer uie en knoffel in olie in groot swaarboomkastrol. Voeg die wortel en aartappelblokkies asook die gekapte soetrissies by en braai liggies. Skep uit en hou eenkant. Braai die vleis vinnig in dieselfde kastrol.

Meng kerriepoeier, borrie, koljander, swartpeperkorrels, naeltjies en lourierblare, roer by die vleis en braai ‘n minuut lank.

Meng asyn, suiker en appelkooskonfyt, sout, tamatiepuree, mielieblom, Worcestersous en blatjang tot ‘n pasta. Voeg die pasta saam met die gebraaide groente- en vleismengsel en sultanas in die kastrol. Voeg vleisaftreksel by soos nodig en prut tot gaar. Roer nou en dan om te keer dat dit aanbrand.

Kook die rys in die water waarby sout na smaak bygevoeg is.
Wenk: Vergroot die resep deur ‘n groot, ryp boerpampoen sag te kook, deur ‘n sif te druk, en saam met ses gerasperde Granny Smith-appels en 10 fyngedrukte ryp piesangs by die mengsel te voeg.

Source: chessaleeinlondon.wordpress.com 

www.lekkerresepte.co.za

http://www.resepte-recipes.co.za

 

 

http://groups.yahoo.com/group/resepte
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com
List owner: resepte-owner@yahoogroups.com

._,___

Fudge (Koekoes)

Fudge  (Mikrogolf) Koekoes

 

This is the recipe that I use all the time.

It is ready between 8 to 11 min.

Depending on the condensmilk that I use.

 

1 Tin Condens

2C Sugar

1t Vanilla

125g Margarien

 

Place condens, sugar and margerien in Large glass bowl.

Cook on High for 2min.

Stir.

High for 10min.

Stir occasionally.

 

When done, stir in vanilla. 

 

Pour in creased lined pan and leave to cool.

Cut in squares.

 

Ystervarkie resep gemaak met brood

Ystervarkie resep gemaak met brood (resep: Monique Swiegers )

Die is my ouma se goedkoop ystervarkie resep en is heerlik:


1 Dagoud witbrood
750ml (3k) suiker
375ml (1 halwe k) water
250ml (1k) kakao
30ml (2e) botter
5ml (1t) vanieljegeursel
Ongeveer 750ml (3k) klapper


Metode:
1. Sny die brood in snye van 3cm dik en verwyder die korsies. Sny elke sny in ongeveer 3cm blokkies. Hou in n lugdigte houer.
2. Meng die res van die bestandele, behalwe vanielje en klapper, in kastrol en verhit oor matige hitte tot suiker opgelos is.
3. Verhit tot kookput en kook sowat 1min lank vinnig. Verwyder van die hitte en voeg die vanieljegeursel by.
3. Doop die broodblokkies in die sjokoladestroop en rol daarna in die klapper. Laat staan op n draadrakkie en bere in lugdigte houer.
Lewer 40 blokkies.
Ons het ons siek ge eet aan die ystervarkies.

 

Recipe Posted on our Facebook http://www.facebook.com/Resepte.Recipes

By Monique Swiegers.

 


Resepte in Afrikaans en Engels - met die Word.doc

http://groups.yahoo.com/group/resepte
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com

 

 

Ons drop box resepte

https://www.dropbox.com/sh/ie3hrgv0po8y473/AAAblJRQsTobgPBaX8SDmKdxa?dl=0

Naeldwerk

https://www.dropbox.com/sh/h9n9oa7m0kcouxt/AAC9ujrokwge-VTyXLfCvEJla?dl=0

Meringues with summer berries

Meringues with summer berries


Pillow soft and feather light, a meringue with fresh berries is the epitome of a summer dessert.

Ingredients
        4 free-range egg whites
        pinch salt
        225g/8oz caster sugar
        4 tsp cornflour (maizena)
        2 tsp raspberry vinegar
        ½ tsp vanilla extract
To serve
        300ml/10½fl oz double cream
        mixed summer fruits and berries, to taste

Preparation method
    Preheat the oven to 130C/275F/Gas 1.
    Beat the egg whites and salt together in a bowl until soft peaks form when the whisk is removed.
    Add the sugar one tablespoon at a time, whisking constantly, until all the sugar is incorporated and stiff peaks
    form when the whisk is removed.
    Add the cornflour, raspberry vinegar and vanilla extract and whisk to combine.
    Drop spoonfuls of the meringue mixture into little heaps onto a greased, baking parchment-lined baking sheet and transfer
     to the oven to bake for 1-1¼ hours, or until the outside of the meringues is crisp and the inside is marshmallow-like.
    To serve, place one or two meringues into each dish and top with whipped cream and the summer berries of your choice.

 

Skuimpies

Skuimpies – Ma se resep.

 

 

2k Strooisuiker

3 Eierwitte

30ml Asyn

60ml Kookwater

4ml Bakpoeier

 

Klits tot stywe punte vorm.  Spuit vorms op waspapier en bak vir 2 uur by 80g C.  (of droog).

 

Laat in die oond staan tot koud.

 

100/1000 kan oorgestrooi word voor dit gebak word. 

‘n Paar druppels kleursel kan oor bygevoeg word voor dit geklits word.

 

 

KraakLekker Tuna slaai




KRAAKLEKKER TUNASLAAI

500ml koue, gaar rys                  
 200g gedreineerde, gevlokte tuna
250ml gerasperde, wortels              
250ml gekapte seldery
25ml fyn gekapte ui                  

250ml mayonnaise
37.5ml blatjang                      
5ml kerriepoeier
10ml suurlemoensap                  
sout en peper na smaak

Meng die rys, tuna, wortels, seldery en ui en verkoel dit.
Meng die mayonnaise, blatjang, kerriepoeier, suurlemoensap, sout en peper en verkoel dit ook.
Voeg die sous net voor bediening by die slaai en meng dit liggies.
Bedien dit koud, met broodrolletjies.

Kerrie bone



Kerriebone  


Bestandele

Basiese Kerriesous
1 Kg                      Bone
1 Kg                      Uie In Ringe Gesny
                   Sout

Metode

-                      Berei Basiese Kerriesous Soos Beskryf;
-                      Kook Bone & Uie In Soutwater Net Tot Sag;
-                      Dreineer Bone & Uie  En Gooi By Kokende Kerriesous;
-                      Laat Weer Alles Goed Kook, Laat Afkoel En Skep Dan In Bottels.