Monday, November 3, 2014

Kaaskoekies

Kaaskoekies

250 G. Cheddarkaas.
250 G. Meelblom.
1/2 Tl. Peper.
250 G. Botter.
1/2 Tl Sout.
Knippie Rooi Peper.

Sif Die Meelblom, Sout, Peper En Rooipeper In 'N Mengbak.Sny Die Botter In Klein Stukkies En Vryf Dit In Die Gesifte Meelmengsel. Rasper Die Kaas Nou By Die Mengsel En Vryf Goed In. Die Deeg Is Baie Ryk En U Sal Vind Dat Dit In 'N Plat Pan Gedruk Kan Word Of In 'N Kolwynpan -
Netjie.
Bak Teen 230 Grade C Tot Ligbruin.

 

No comments:

Post a Comment