Monday, November 28, 2016

AARBEI SKOMMEL



AARBEI SKOMMEL

250g vars aarbeie, stingels verwyder en afgewas      125ml yskoue water
½ van 'n blik (379g) kondensmelk

Plaas al die bestandele saam in 'n voedselverwerker. Verwerk tot dik en skuimerig. Giet in glase en dien dadelik op. Lewer 500ml.

Mokka Kaaskoek



Mokka kaaskoek
Kors:
2x200g Romany Creams

80ml gesmelte botter

Vulsel:
10ml gelatien
250ml room
2x250g geroomde maaskaas
15ml kitskoffie-poeier
2x100g plakke sjokolade

Maak die beskuitjies fyn. (In ‘n voedselverwerker indien beskikbaar). 
Meng met die botter en druk teen die kante en op die bodem van ‘n tertbord vas. 
Verkoel.
 Strooi die gelatien oor 30ml water. 
Verhit totdat die gelatien gesmelt  is, maar dit moenie kook nie.  Klits die room styf en vou by die maaskaas in. 
Los die koffiepoeier op in 15ml kookwater en voeg dit saam die gesmelte gelatien by die roommengsel.
Meng goed deur. 
Smelt die sjokolade oor kookwater of in die mikrogolfoond. 
Roer elke nou en dan tot gesmelt. 
Voeg by die roommengsel en vou in sodat die mengsel in marmer voorkoms het. 
Giet in die voorbereide kors en verkoel tot gestol.

Resep:  Anna Eksteen

All our yahoo groups


Groups list
Onthou as jy op die Afrikaanse e-posse inteken kry jy automaties ook die wat net in Engels is.
Jy hoef nie op albei in te teken nie.

Stuur net n e-pos na die Subscribe adres van die groep wat jy wil inteken.
Onthou op te Reply op die confirmation e-mail wat jy sal ontvang van Yahoo groups.
Dan is jy in geteken.
As jy wil uit teken dan is dieselfde.
Die email word dan net na die Unsubscribe adres toe gestuur.


Groete
Koekoes Vorster

BLOGS:




Prente: mooi, laf, vrolik of interresant

Afrikaans
Engels


PPS (Power point shows) en Video clips

Afrikaans
Engels


Resepte

Afrikaans

Engels


Nuus: Snaaks, Weird, Interresant en soms hartseer

Afrikaans

Engels

Christelike e-posse


Afrikaans

Engels

 
Inspiration

Afrikaans

Engels
 

Liefde en Vriendskap

Afrikaans

Engels


Gedigte (& emotional gedagtes)

Afrikaans

Engels
 

Idees, Kunswerk, Hobbies, Crafts (en soms patrone)

Afrikaans

Engels




Meer goed (tot 5 emails per dig) Dit is gewone goed wat baie ge forward word

Afrikaans

Engels




Tablet background pictures or wallpapers


Cell foon background pictures or wallpapers

Video clips to share on your mobile phone

Broodmasjien resepte
Algemene broodmasjien resepte – nie spesifieke masjiene nie 

Afrikaans
Engels 



Social links

Facebook

Facebook group:  Resepte

Twitter

Instagram


BLOGS: