http://lekkerrespte.blogspot.com Afrikaans recipes on blogspot
http://english-recipes.blogspot.com English recipes on blogspot
htttp://eposvriende.blogspot.com ePosVriende Blogspot blog
http://lekkerrespte.blogspot.com Afrikaans recipes on blogspot
http://english-recipes.blogspot.com English recipes on blogspot
htttp://eposvriende.blogspot.com ePosVriende Blogspot blog
Melkkos resepte:
Melkkos in the microwave
1 Litre Milk
180ml Cake Flour
2ml Salt
15ml Margerine/Butter
Cinnamon sugar
1. Microwave milk in Medium Gourmet Roaster bowl 10 min
at 100% maximum power
l
2. Mix flour salt
3. Rub butter into flour mixture
4. Add flour mixture to hot milk. Whisk until small lumps form
5. Microwave for 4 minutes
6. Sprinkle with cinnamon sugar
Persoonlik maak ek basies die resep hierbo:
Maar ek gebruik een blik kondens en 3 blikke water en/of soya melk.
Kook tot gaar.
Die glutenvrye meel meng ek met botter of soyamelk/water tot frummels of n slap pap/pasta. Die frummels gee jou die klontjies en die slap pap gee jou na melkkos pap.
Melkkos Woolies resep
2 litres fresh milk
165g cake flour
1 tsp salt
1 Tbsp butter
cinnamon sugar, for serving
perserved figs, for serving (optional)
Slowly bring the milk to the boil in a saucepan over a medium heat.
Mix together the flour and salt and rub in the butter.
Add the flour mixture to the milk, stirring continuously until the flour is completely incorporated.
Cover and slowly cook for 12 to 15 minutes, taking care not to let it burn.
Ladle into soup bowls, sprinkle with cinnamon sugar and top with slices of preserved fig.
Melkkos met Macaroni
100g (250ml) Macaroni
1L Melk
25ml Botter
2 eiers
50ml Meel
5ml Bakpoeier
Sout
Kaneel
Mikro 750ml van die melk saam met die macaroni en botter vir 15min op 100% krag. Roer en kook weer vir 5 min.
Skei eiers. Klits eiergeel, 250ml van die melk, meel bakpoeier en die sout saam..
Voeg by macaroni mengsel en kook vir 6 min op 100% krag.
Klits eiers witte styf (nie droog nie) en vou in. Bedien met kaneel en suiker.
***** Melkkos is a comforting milk and cinnamon dish that can be served as a light breakfast, lunch or evening meal.
The name "melkkos" (which means "meal made from milk") doesn't do justice to this wonderful dish that will warm up even the most dismal of winter days.
There many ways to make melkkos.
One method reminds of making pasta: you roll stiff dough with a rolling pin, sprinkle it with flour, fold it double, sprinkle with more flour, fold it again, and slice it into thin slivers.
These slivers are then cooked in cinnamon-infused milk that's enriched with butter.
Marietjie's mother's version was to simmered sago in cinnamon-infused milk.
Marietjie's own recipe, which is simple and very flavoursome, involves infusing a cinnamon stick in milk on the stove-top for a while to develop the flavour.
You can use a microwave oven to speed it up, but it won't be quite as good.
Serve the melkkos steaming hot in soup plates. Sprinkle with cinnamon sugar to taste.
Source: rainbowcooking.co.nz/recipes/melkkos
Melkkos Recipe
First you Sift flour, baking powder and salt together, then rub butter in flour until it is like crumbs. Heat the milk until boiling point and keep it on low heat. Beat egg yolks and pour in a little warm milk. Be careful not to burn the milk during this process. In the milk slowly sprinkle the crumbs and stir continuously until you have used up the crumbs and cook slowly until it is cooked. Let it cool slightly, and then you beat the egg whites until stiff and fold in mixture. For a different variation, you can add spaghetti to the milk to boil, and still continue with the crumbs, if you find it thickens too much, just add milk before you add the crumbs. Mix your cinnamon with sugar and sprinkle over the mixture when dished up in plates.
Source: sapromo.com
(Melkkos) Milk Food
About This Recipe: "Melkkos is a staple in South Africa - rich and hot, best enjoyed on a cold winter's night as a dessert or light meal.
I used to eat loads of this at an Afrikaans boarding school when I was a kid." – Allan Rees-Bevan
Ingredients
o 2 liters milk
o 300 ml cake flour
o 5 ml salt
o 15 ml margarine or 15 ml butter
o cinnamon sugar
Directions
1. Sift the flour and salt together and rub in margarine/butter.
2. Bring milk to the boil.
3. Add flour mixture to milk and beat.
4. Lumps will form but keep stirring well!
5. When lumpy, cover with lid and simmer for 5- 8 minutes, until cooked.
6. Serve hot with cinnamon sugar. (Cinnamon & Sugar)
Source: Food.com
Melkkos
A South African classic!
Prep Time : | 20 minutes |
Cooking Time : | 15 minutes |
Serves : | 4 |
Cooking Instructions
1. Slowly bring the milk to the boil in a saucepan over a medium heat.
2. Mix together the flour and salt and rub in the butter.
3. Add the flour mixture to the milk, stirring continuously until the flour is completely incorporated.
4. Cover and slowly cook for 12 to 15 minutes, taking care not to let it burn.
5. Ladle into soup bowls, sprinkle with cinnamon sugar and top with slices of preserved fig.
Ingredients
· 2 litres fresh milk
· 165g cake flour
· 1 tsp salt, to taste
· 1 Tbsp butter
· cinnamon sugar, for serving
· perserved figs, for serving
Mikrogolf Melkkos (met sago)
100ml Sago
1liter (of 4 x 250ml koppies) melk
30ml of 2 Eetlepels botter
2 eiers, geskei
75ml of 5 Eetl botter of margarien
20ml of 4 teelepels vla poeier
125ml of ½ koppie water
60ml of ¼ koppie suiker
2ml of ½ teelepel fyn kaneel
Plaas sago en 1 (van die 4k) kopie melk in mikrogolfvaste glasbak mikrogolf. Vir 2 ½ op hoog.
Roer goed en laat rukkie staan.
Voeg die res van die melk en botter by en mikro op hoof vir 15min.
Roer elke 5 min. Pasop vir oorkook.
Klits die res van die bestandele saam, roer in melkmengsel en mikro op hoof vir 6 min. Roer na 3 min.
Roer goed deur.
Klits eier witte styf en vou in.
Bedien warm met suiker en kaneel.
Die resep kom Huisgenoot se Familiekos.
Ek het vanmiddag die resep gemaak en dit was heerlik en maklik. As jy dink die “pap” is te dik, voeg so bietjie melk by in die 6 min se kookproses.
Bestanddele
1 l Melk
1 Stukkie pypkaneel
1½ t Botter
125 ml Suiker
250 ml Koekmeel
Sout na smaak
Metode
Kook die melk saam met die pypkaneel.
Verwyder die pypkaneel sodra die melk kook.
Voeg die botter by.
Meng suiker, meel en sout.
Neem van die warm melk en meng met die meel mengsel tot glad.
Voeg nou die meelmengsel by die warm melk.
Kook nou die melk vir 5 minute en roer gedurig.
Dien warm op met kaneelsuiker, botter of gouestroop.
Blogger: http://eposvriende.blogspot.com http://recipes-english.blogspot.com
http://lekkerresepte.blogspot.com Recipes of Facebook: www.facebook.com/ResepteRecipes
MAKLIKE SJOKOLADEPOEDING
(Beter as Woolies se "Death by Chocolate")
In 'n groot mengbak: Meng:
* 75 gr Bruismeel
* 60 ml Kakao
* 100 gr sagte margarien
* 100 gr sagte bruin suiker
* 60 ml neute
* 5 ml vanielje
* 30 ml warm water
Klits en voeg by:
* 2 eiers
Plaas in 'n 1.1 liter bak
Plaas op omgekeerde bord in mikrogolfoond met "carlton paper" bo-op.
Mikrogolf op hoog vir 4-5 minute (tot wegtrek van die kante).
Stroop:
* 20 ml kitskoffie
* 60 ml strooisuiker
* 150 ml warm water
* 30 ml sjerrie / brandewyn (opsioneel)
Mikrogolf sous vir twee minute op Hoog
Gooi stroop oor poeding. Bedien warm met room of roomys.
PATATGEBAK.
’n Nostalgiese gereg wat in my kindertyd saam met gerookte snoek, varsgebakte mieliebrood en korrelkonfyt bedien is. Smelt-in-die-mond, watertandlekker saam met enige vleisgereg.
■ 1 kg patats, geskil, gaar gekook en fyngedruk
■ 180 ml bruinsuiker
■ 125 ml melk
■ 2 eiers
■ 5 ml sout
■ 10 ml vanieljegeursel
■ 250 ml bruinsuiker
■ 125 ml koekmeel
■ 375 ml pekanneute, grof gekap
■ 50 ml gesmelte botter
Voorverhit die oond tot 180°C. Meng die fyngedrukte patats, 180 ml bruinsuiker, melk, eiers, sout en vanieljegeursel goed saam en gooi in ’n oondvaste bak. Meng die res van die bestanddele en sprinkel oor die patats. Bak vir 30 minute. Bedien die patatgebak saam met snoek en vars brood. Lewer 6-8 porsies.
Geleen uit Anna Eksteen se nuusbrief
Maklike paaseiers
genoeg vir 48 eiers
Bestanddele
450 g geel koekmengsel (of die geur van jou keuse)
170 g ongegeurde, vetvrye Griekse jogurt
1 koppie water
2 groot eierwitte
1 teelepel vanielje geursel
5 of meer verskillende kleure voedselkleursel
900 g tot 1 kg smeltbare, wit sjokolade
Fyn lekkertjies van jou keuse vir versiering
Maak so
Voorverhit die oond teen 180 grade Celsius en smeer of spuit ‘n ronde kolwyntjiebakplaat met ‘n kleefwerende bakmiddel. Die kolwyntjiehouers moet rond wees sodat dit balletjies kan vorm wat as paaseiers dien.
Voeg die koekmengsel, jogurt, water, eierwit en vanielje geursel in ‘n bak en meng tot ‘n gladde beslag.
Plaas die deeg in ‘n plastieksak met ‘n oopgeknipte hoek, waardeur jy die deeg kan uitdruk. Druk die deeg in die ronde kolwyntjiehouertjies uit en bak vir sowat 18 minute. Jy kan die pan na 10 minute draai om seker te maak al die balletjies word eweredig gebak. Laat staan vir vyf minute.
Laat die balletjies dan op ‘n draadrak afkoel. Herhaal die proses tot al die deeg opgebruik is. As die balletjies ‘n rif vorm, sny dit af sodat dit mooi rond is.
Smelt die wit sjokolade volgens die instruksies op die pakkie en voeg dan die voedselkleursel by. Maak verskillende kleure sjokolademengsels aan. Druk ‘n sosatiestokkie in elke balletjie en doop dit dan in ‘n kleur sjokolademengsel van jou keuse.
Plaas die balletjie op waspapier en verwyder die sosatiestokkie. Bedek die gatjie wat die stokkie gemaak het, deur die stokkie in die sjokolade te druk en oor die gatjie te laat drup. Sprinkel of pak die fyn lekkertjies in patrone op die balletjies voor die sjokolade weer hard word. Jy kan ook strepe sjokolade van verskillende kleure oor die balletjies trek. Herhaal die proses met al die balle. Bêre die paaseiers in die yskas en bedien dit in ‘n mandjie. Jy kan die mandjie met versnipperde groen papier of servette uitvoer om soos gras te lyk wat onder die eiers lê. Geniet!
Resep en foto: In en om die Huis op Facebook
Blogger: http://eposvriende.blogspot.com http://recipes-english.blogspot.com
http://lekkerresepte.blogspot.com Recipes of Facebook: www.facebook.com/ResepteRecipes