Friday, October 5, 2018

Calzones (toe gevoude pizza)


Bestandele:
pizza-deeg/brooddeeg
pizza-vulsel van jou keuse (vleise, kase, green peppers ens)
pizza sous/tamatiesous
geklitste eier

Metode:
rol die deeg in n sirkel uit
plaas jou sous en vulsel op die een helfte van die sirkel.
vou die ander helfte oor en vou die kante toe
smeer met geklitste eier en bak teen 180 grade celcius vir 15 20 minute
* Bedien met n lekker slaai!

Bron:  www.proagri.co.za

No comments:

Post a Comment