Friday, October 5, 2018

Lekker ontbyt koekies sonder meel


Lekker ontbyt koekies sonder meel
.....en gesond ook. Jy kan dit warm eet met ñ bottertjie of sommer net so koud!!!

2 koppies oats
3/4 koppie fructose of bruin suiker
1 teelepel bakpoeier
2 eiers
2 piesangs , fyn gedruk
Klapper (opsioneel)

Meng al die bestanddele saam en skep in ñ gespuite  muffin of kollewyntje pannetjie.
Bak in vooraf verhitte oond 200°
Baktyd ....tussen ek 17 min en 20 min.

Resep: Wilma Blom 

No comments:

Post a Comment