Saturday, October 15, 2016

HANDIGE WENKE IN DIE KOMBUIS.docx

HANDIGE WENKE IN DIE KOMBUIS;

VARS OF VROT EIERS;
<![if !supportLists]>1)  <![endif]>PLAAS EIER IN ‘n BAK KOUE WATER,
<![if !supportLists]>2)  <![endif]>INDIEN EIER DRYF IS HY OUD OF SL;EG  GOOI WEG
<![if !supportLists]>3)  <![endif]>INDIEN HY SINK IS HY REG VIR GEBRUIK.
TOETS OF BAKPOEIER NOG REG VIR GEBRUIK IS;
<![if !supportLists]>1)  <![endif]>PLAAS 2’5ml BAKPOEIER IN 125ml WARM WATER
<![if !supportLists]>2)  <![endif]>INDIEN BORREL IS DIT NOG AKTIEF
<![if !supportLists]>3)  <![endif]>INDIEN NIE GOOI WEG.

HOE OM JOU EIE BRUISMEEL TE MAAK;
VOEG 5ml BAKPOEIER BY ELKE 250ml KOEKMEEL EN SIEDAAR BRUISMEEL.

HOE OM EIE BAKPOEIER TE MAAK;
OM 15ml BAKPOEIER TE MAAK VOEG 10ml KREMETART EN 5ml KOEKSODA BY EN MENG.

Baie Dankie Peet vir die aanstuur

No comments:

Post a Comment