Thursday, June 29, 2017

Ertjie Slaai

Ertjie Slaai

1kg Bevrore ertjies, ontdooi en goed gedreineer
1 koppie cheddar kaas in blokkies gesny
1 koppie Mozzarella kaas ook in blokkies gesny
1 med rooi uit, fyn gekap
1 koppie Miracle Whip of mayonaise (Miracle Whip werk goed hier omdat dit nie so skerp smaak nie)
50gram spek, gaar, koud en gekrummel
Meng alles goed en verkoel tot opdiening.

Resep & Foto: “Hoe maak ek” op Facebook. 

No comments:

Post a Comment