Thursday, June 29, 2017

Viskoekies (sonder aartappels)



Viskoekies (sonder aartappels)

Blik vis in tamatie, grate uit en fyngemaak
1 eier geklits
2 t tamatiesous
Bietjie suurlemoensap
4 hoog vol eetlepels meel
Sout en Peper
1 ui fyngekap
3ml bakpoeier
Pietersielie

Meng alles en bak lepels vol in warm olie tot goudbruin
Bron: Joey Hanekom
www.liplekker.co.za

No comments:

Post a Comment